Adri Rautenbach
Ek het so pas my studies voltooi in 'n fiksheid en gesondheid rigting. Daarom beskou ek myself nie as 'n leek op die gebied van liggaamlike fiksheid en gesondheid nie! Ek het besluit op Van Niekerk Persoonlike fiksheid en gesondheid afrigting en ek het al die resultate bereik wat ek verlang het. Ek werk steeds hard maar geniet elke oomblik daarvan.
Mari Van Zyl
Ek geniet elke oomblik van my persoonlike afrigting en ek is baie tevrede met die resultate wat ek kry! Andre' (my afrigter) is baie deeglik en ek is meer as tevrede met die resultate wat ek kry!
Melissa van Niekerk
Omdat ek klein en fyn is wil ek myself goed kan verdedig! Ek het aangesluit by die Shogun gevegskool en gaan binnekort vir my pers gordel gradeer. Ek help ook met afrigting en jy sal verbaas wees wat ek reeds kan doen! Jy mag my dalk lelik onderskat! Ek het ook begin met persoonlik afrigting en ek het reeds my doelwit binne die eerste maand bereik. Ek is ferm en lyk goed en ek voel goed oor myself!